John Coltrane

John Coltrane
Coltrane in 1963
Agtergrondinligting
GeboortenaamJohn William Coltrane
Gebore(1926-09-23)23 September 1926
Hamlet, Noord-Carolina, Verenigde State
Sterf17 Julie 1967 (op 40)
Huntington, New York, Verenigde State
Genres
  • Hard bop
  • modal jazz
  • free jazz
  • avant-garde jazz
Beroep(e)
  • Musikant
  • komponis
  • bandleader
Instrumente
  • Tenoor-saxofoon
  • sopraan-saxofoon
  • alt-saxofoon
  • fluit
  • bas-klarinet
Jare aktief1945–1967
Etikette
  • Prestige Records
  • Blue Note Records
  • Atlantic Records
  • Impulse! Records
Assosiasies
WebwerfJohnColtrane.com

John William Coltrane (23 September 192617 Julie 1967) was 'n Amerikaanse saxofoonspeler en komponis van jazzmusiek. Hy was in sy vroeë loopbaan bedrywig in die bebop en hard bop idiome, en was 'n pionier in die ontwikkeling van free jazz. Hy het ten minste vyftig opnamesessies gelei en op baie albums van ander musikante verskyn, waaronder die trompetspeler Miles Davis en die pianis Thelonious Monk. Deur die loop van sy loopbaan het Coltrane se musiek 'n toenemende geestelike dimensie verkry. Hy bly een van die invloedrykste saxofoonspelers in die geskiedenis van musiek. Sy tweede vrou was die pianis en harpspeler Alice Coltrane. Die egpaar het drie kinders gehad: John Jr. (1964–1982), wat basinstrumente gespeel het; Ravi Coltrane (gebore 1965), 'n saxofoonspeler; en Oran (gebore 1967), ook 'n saxofoonspeler.[1][2][3]

  1. Porter, Lewis (1999). John Coltrane: His Life and Music. The University of Michigan Press. p. 272.
  2. Porter, Lewis (1999). John Coltrane: His Life and Music. The University of Michigan Press. p. 294.
  3. Berkman, Franya (2010). Monument Eternal: The Music of Alice Coltrane. Wesleyan University Press. p. 47.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search